Spreuke 14:29 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 29 Hy wat nie gou toornig word nie, is oorvloedig in onderskeidingsvermoë,+ maar wie ongeduldig is, verhef dwaasheid.+ Galasiërs 5:22 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 22 Die vrugte+ van die gees, daarenteen, is liefde, vreugde, vrede, lankmoedigheid, goedhartigheid, goedheid,+ geloof, Jakobus 1:19 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 19 Weet dit, my geliefde broers. Elke mens moet gou wees om te hoor, stadig om te praat,+ stadig om toornig te word;+
29 Hy wat nie gou toornig word nie, is oorvloedig in onderskeidingsvermoë,+ maar wie ongeduldig is, verhef dwaasheid.+
22 Die vrugte+ van die gees, daarenteen, is liefde, vreugde, vrede, lankmoedigheid, goedhartigheid, goedheid,+ geloof,
19 Weet dit, my geliefde broers. Elke mens moet gou wees om te hoor, stadig om te praat,+ stadig om toornig te word;+