Psalm 141:5 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 5 As die regverdige my sou slaan, sou dit ’n liefderyke goedhartigheid wees;+En as hy my sou teregwys, sou dit olie op die kop wees,+Wat my kop nie sou wou weier nie.+Want gedurende hulle rampspoed sou my gebed nog daar wees.+ Spreuke 3:22 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 22 en dit sal lewe vir jou siel wees+ en bekoorlikheid vir jou hals.+ Spreuke 4:9 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 9 Vir jou kop sal dit ’n bekoorlike krans gee;+ ’n pragtige kroon sal dit aan jou verskaf.”+
5 As die regverdige my sou slaan, sou dit ’n liefderyke goedhartigheid wees;+En as hy my sou teregwys, sou dit olie op die kop wees,+Wat my kop nie sou wou weier nie.+Want gedurende hulle rampspoed sou my gebed nog daar wees.+