27 en gesê: “Mag Jehovah geloof word,+ die God van my heer Abraham, wat sy liefderyke goedhartigheid en sy trou teenoor my heer nie nagelaat het nie. Op my pad het Jehovah my na die huis van die broers van my heer gelei.”+
10 En Jehovah het ’n omkeer in die gevange toestand van Job gebring+ toe hy vir sy metgeselle gebid het,+ en Jehovah het boonop alles wat Job voorheen gehad het, in dubbele mate begin gee.+