2 Konings 13:7 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 7 Want hy het vir Joʹahas geen manskappe laat oorbly nie, behalwe vyftig ruiters en tien strydwaens en tienduisend voetsoldate,+ want die koning van Sirië het hulle doodgemaak,+ sodat hy hulle kon maak soos die stof wanneer daar gedors word.+
7 Want hy het vir Joʹahas geen manskappe laat oorbly nie, behalwe vyftig ruiters en tien strydwaens en tienduisend voetsoldate,+ want die koning van Sirië het hulle doodgemaak,+ sodat hy hulle kon maak soos die stof wanneer daar gedors word.+