Wagtoring – AANLYN BIBLIOTEEK
Wagtoring
AANLYN BIBLIOTEEK
Afrikaans
  • BYBEL
  • PUBLIKASIES
  • VERGADERINGE
  • Lukas 12:33
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 33 Verkoop+ die goed wat aan julle behoort en gee barmhartigheidsgawes.+ Maak vir julle beurse wat nie verslyt nie, ’n onuitputlike skat in die hemele,+ waar geen dief naby kom of mot verteer nie.

  • Lukas 18:22
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 22 Nadat Jesus dit gehoor het, het hy vir hom gesê: “Een ding kom jy nog kort: Verkoop alles wat jy het en deel dit aan die armes uit, en jy sal ’n skat in die hemele hê; en kom word my volgeling.”+

  • Filippense 3:7
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 7 Maar die dinge wat vir my gewin was, dié het ek weens die Christus as verlies beskou.+

Afrikaanse publikasies (1975-2025)
Meld af
Meld aan
  • Afrikaans
  • Deel
  • Voorkeure
  • Copyright © 2025 Watch Tower Bible and Tract Society of Pennsylvania
  • Gebruiksvoorwaardes
  • Privaatheidsbeleid
  • Privaatheidsinstellings
  • JW.ORG
  • Meld aan
Deel