Spreuke 10:12 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 12 Haat verwek twis,+ maar liefde bedek alle oortredings.+ Spreuke 29:22 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 22 ’n Man wat gou toornig word, verwek twis,+ en iemand wat geneig is tot woede, begaan baie oortredings.+
22 ’n Man wat gou toornig word, verwek twis,+ en iemand wat geneig is tot woede, begaan baie oortredings.+