Spreuke 11:14 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 14 Wanneer daar geen bekwame leiding is nie, val die volk;+ maar daar is redding in die veelheid van raadgewers.+ Spreuke 20:18 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 18 Deur raad word planne stewig bevestig,+ en met bekwame leiding moet jy jou oorlog voer.+
14 Wanneer daar geen bekwame leiding is nie, val die volk;+ maar daar is redding in die veelheid van raadgewers.+