Psalm 37:5 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 5 Laat jou weg aan Jehovah oor+En verlaat jou op hom,+ en hy sal optree.+ Psalm 55:22 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 22 Werp jou las op Jehovah,+En hy sal jou onderskraag.+Nooit sal hy die regverdige laat wankel nie.+ Matteus 6:33 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 33 “Hou dan aan om eers die koninkryk en sy regverdigheid+ te soek, en al hierdie ander dinge sal vir julle bygevoeg word.+ Filippense 4:6 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 6 Moet julle oor niks kwel nie,+ maar laat julle versoeke in alles deur gebed en smeking+ tesame met danksegging by God bekend word;+ 1 Petrus 5:7 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 7 terwyl julle al julle sorge op hom werp,+ want hy sorg vir julle.+
33 “Hou dan aan om eers die koninkryk en sy regverdigheid+ te soek, en al hierdie ander dinge sal vir julle bygevoeg word.+
6 Moet julle oor niks kwel nie,+ maar laat julle versoeke in alles deur gebed en smeking+ tesame met danksegging by God bekend word;+