2 Samuel 7:5 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 5 “Gaan, en jy moet vir my kneg Dawid sê: ‘Só het Jehovah gesê: “Sou jý vir my ’n huis bou om in te woon?+ 2 Samuel 7:13 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 13 Hý sal vir my naam ’n huis bou,+ en ek sal beslis die troon van sy koninkryk tot onbepaalde tyd stewig vestig.+
5 “Gaan, en jy moet vir my kneg Dawid sê: ‘Só het Jehovah gesê: “Sou jý vir my ’n huis bou om in te woon?+
13 Hý sal vir my naam ’n huis bou,+ en ek sal beslis die troon van sy koninkryk tot onbepaalde tyd stewig vestig.+