Wagtoring – AANLYN BIBLIOTEEK
Wagtoring
AANLYN BIBLIOTEEK
Afrikaans
  • BYBEL
  • PUBLIKASIES
  • VERGADERINGE
  • 1 Konings 5:5
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 5 En kyk, ek dink daaraan om ’n huis vir die naam van Jehovah my God te bou,+ net soos Jehovah my vader Dawid beloof het toe hy gesê het: ‘Jou seun wat ek in jou plek op jou troon sal sit, hý sal die huis vir my naam bou.’+

  • 1 Konings 6:12
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 12 “Wat hierdie huis betref wat jy bou, as jy in my insettinge wandel+ en my regterlike beslissings uitvoer+ en al my gebooie onderhou deur daarin te wandel,+ dan sal ek beslis my woord teenoor jou gestand doen wat ek tot jou vader Dawid gespreek het;+

  • 1 Kronieke 17:12
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 12 Hý sal vir my ’n huis bou,+ en ek sal beslis sy troon tot onbepaalde tyd stewig vestig.+

  • 1 Kronieke 22:10
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 10 Hý sal ’n huis vir my naam bou,+ en hy sal vir my ’n seun+ word, en ek vir hom ’n vader.+ En ek sal beslis die troon van sy koningskap+ tot onbepaalde tyd stewig oor Israel vestig.’

  • Sagaria 6:13
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 13 En hy sal die tempel van Jehovah bou, en hy sal die waardigheid dra;+ en hy sal gaan sit en op sy troon heers, en hy sal ’n priester op sy troon word,+ en die raad van vrede+ sal tussen hulle twee wees.

  • Hebreërs 3:6
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 6 maar Christus was getrou as ’n Seun+ oor die huis van daardie Een.+ Ons is die huis van daardie Een, as ons tot die einde toe stewig aan ons vrymoedigheid van spraak en ons geroem oor die hoop vashou.+

  • 1 Petrus 2:5
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 5 word julle self ook as lewende stene opgebou tot ’n geestelike huis+ om ’n heilige priesterdom te wees, om geestelike offerandes+ te bring wat vir God aanneemlik is deur Jesus Christus.+

Afrikaanse publikasies (1975-2025)
Meld af
Meld aan
  • Afrikaans
  • Deel
  • Voorkeure
  • Copyright © 2025 Watch Tower Bible and Tract Society of Pennsylvania
  • Gebruiksvoorwaardes
  • Privaatheidsbeleid
  • Privaatheidsinstellings
  • JW.ORG
  • Meld aan
Deel