Prediker 9:15 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 15 En ’n behoeftige maar wyse man is daarin gevind, en dié het deur sy wysheid aan die stad ontkoming verskaf.+ Maar geen mens het dié behoeftige man onthou nie.+ Prediker 10:4 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 4 As die gees van ’n heerser teen jou opkom, moet jy jou eie plek nie verlaat nie,+ want kalmte versag groot sondes.+
15 En ’n behoeftige maar wyse man is daarin gevind, en dié het deur sy wysheid aan die stad ontkoming verskaf.+ Maar geen mens het dié behoeftige man onthou nie.+
4 As die gees van ’n heerser teen jou opkom, moet jy jou eie plek nie verlaat nie,+ want kalmte versag groot sondes.+