Spreuke 1:7 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 7 Die vrees van Jehovah is die begin van kennis.+ Net dwase verag wysheid en dissipline.+ Spreuke 15:28 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 28 Die hart van die regverdige dink na sodat hy kan antwoord,+ maar die mond van die goddeloses laat slegte dinge uitborrel.+
28 Die hart van die regverdige dink na sodat hy kan antwoord,+ maar die mond van die goddeloses laat slegte dinge uitborrel.+