Numeri 26:55 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 55 Net deur die lot+ moet die land verdeel word. Volgens die name van die stamme van hulle vaders moet hulle ’n erfdeel ontvang. Josua 18:10 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 10 en Josua het vir hulle in Silo voor Jehovah die lot gewerp.+ So het Josua daar die land aan die kinders van Israel volgens hulle dele verdeel.+ Spreuke 18:18 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 18 Die lot bring selfs twiste tot rus,+ en dit skei selfs die magtiges van mekaar.+ Handelinge 1:26 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 26 Toe het hulle die lot oor hulle gewerp,+ en die lot het op Mattiʹas geval; en hy is saam met die elf+ apostels gereken.
55 Net deur die lot+ moet die land verdeel word. Volgens die name van die stamme van hulle vaders moet hulle ’n erfdeel ontvang.
10 en Josua het vir hulle in Silo voor Jehovah die lot gewerp.+ So het Josua daar die land aan die kinders van Israel volgens hulle dele verdeel.+
26 Toe het hulle die lot oor hulle gewerp,+ en die lot het op Mattiʹas geval; en hy is saam met die elf+ apostels gereken.