1 Samuel 14:42 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 42 Saul het toe gesê: “WERP die lot+ tussen my en my seun Joʹnatan.” En Joʹnatan is aangewys.