Job 1:10 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 10 Het u nie self om hom en om sy huis en om alles wat hy het, aan alle kante, ’n heining geplaas nie?+ Die werk van sy hande het u geseën,+ en sy vee het op die aarde toegeneem. Psalm 41:12 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 12 Wat my betref, weens my onkreukbaarheid het u my ondersteun,+En u sal my tot onbepaalde tyd voor u aangesig stel.+ Spreuke 28:18 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 18 Hy wat onberispelik wandel, sal gered word,+ maar hy wat verdorwe gemaak is in sy weë, sal meteens val.+
10 Het u nie self om hom en om sy huis en om alles wat hy het, aan alle kante, ’n heining geplaas nie?+ Die werk van sy hande het u geseën,+ en sy vee het op die aarde toegeneem.
12 Wat my betref, weens my onkreukbaarheid het u my ondersteun,+En u sal my tot onbepaalde tyd voor u aangesig stel.+
18 Hy wat onberispelik wandel, sal gered word,+ maar hy wat verdorwe gemaak is in sy weë, sal meteens val.+