Psalm 37:16 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 16 Die bietjie van die regverdige is beter+As die oorvloed van baie goddeloses.+ Spreuke 15:16 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 16 ’n Bietjie in die vrees van Jehovah is beter+ as ’n oorvloedige voorraad en verwarring daarby.+ Spreuke 15:17 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 17 ’n Bak groente waar daar liefde is,+ is beter as ’n vetgemaakte bul en haat daarby.+