Wagtoring – AANLYN BIBLIOTEEK
Wagtoring
AANLYN BIBLIOTEEK
Afrikaans
  • BYBEL
  • PUBLIKASIES
  • VERGADERINGE
  • Spreuke 10:31
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 31 Die mond van die regverdige—dit dra die vrug van wysheid,+ maar die verdorwe tong sal uitgeroei word.+

  • Spreuke 18:6
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 6 Die lippe van die sot kom in ’n rusie,+ en sy mond roep selfs om slae.+

  • Prediker 10:12
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 12 Die woorde uit die mond van die wyse beteken guns,+ maar die lippe van die sot verswelg hom.+

  • Jakobus 3:8
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 8 Maar die tong kan geen mens tem nie. Dit is ’n onbedwingbare skadelike ding, vol dodelike gif.+

Afrikaanse publikasies (1975-2025)
Meld af
Meld aan
  • Afrikaans
  • Deel
  • Voorkeure
  • Copyright © 2025 Watch Tower Bible and Tract Society of Pennsylvania
  • Gebruiksvoorwaardes
  • Privaatheidsbeleid
  • Privaatheidsinstellings
  • JW.ORG
  • Meld aan
Deel