22 En hulle het almal begin om ’n gunstige getuienis aangaande hom te gee en om hulle te verwonder oor die innemende woorde+ wat uit sy mond kom, en hulle het gesê: “Is hy dan nie ’n seun van Josef nie?”+
29 Laat ’n slegte woord nie uit julle mond uitgaan nie,+ maar net ’n woord wat goed is vir opbouing waar dit nodig is, sodat dit iets gunstigs aan die hoorders kan meedeel.+