Psalm 22:15 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 15 My krag het verdroog net soos ’n erdeskerf,+En my tong kleef aan my tandvleis;+En in die stof van die dood lê u my neer.+ Spreuke 18:14 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 14 Die gees van ’n man kan sy kwaal verdra;+ maar wat ’n verslae gees betref, wie kan dit verduur?+ 2 Korintiërs 7:10 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 10 Want om op ’n goddelike wyse bedroef te wees, bewerk berou wat tot redding lei, waaroor ’n mens nie sal spyt wees nie;+ maar die droefheid van die wêreld bring die dood voort.+
15 My krag het verdroog net soos ’n erdeskerf,+En my tong kleef aan my tandvleis;+En in die stof van die dood lê u my neer.+
10 Want om op ’n goddelike wyse bedroef te wees, bewerk berou wat tot redding lei, waaroor ’n mens nie sal spyt wees nie;+ maar die droefheid van die wêreld bring die dood voort.+