Psalm 32:5 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 5 My sonde het ek uiteindelik aan u bely, en my ongeregtigheid het ek nie bedek nie.+Ek het gesê: “Ek sal aan Jehovah belydenis doen van my oortredings.”+En u het die ongeregtigheid van my sondes vergewe.+ Sela. Matteus 26:75 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 75 En Petrus het die woord onthou wat Jesus gespreek het, naamlik: “Voordat ’n haan kraai, sal jy my drie keer verloën.”+ En hy het buitentoe gegaan en bitterlik gehuil.+ 1 Johannes 1:9 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 9 As ons ons sondes bely,+ is hy getrou en regverdig om ons ons sondes te vergewe en ons van alle onregverdigheid te reinig.+
5 My sonde het ek uiteindelik aan u bely, en my ongeregtigheid het ek nie bedek nie.+Ek het gesê: “Ek sal aan Jehovah belydenis doen van my oortredings.”+En u het die ongeregtigheid van my sondes vergewe.+ Sela.
75 En Petrus het die woord onthou wat Jesus gespreek het, naamlik: “Voordat ’n haan kraai, sal jy my drie keer verloën.”+ En hy het buitentoe gegaan en bitterlik gehuil.+
9 As ons ons sondes bely,+ is hy getrou en regverdig om ons ons sondes te vergewe en ons van alle onregverdigheid te reinig.+