Spreuke 10:19 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 19 In die oorvloed van woorde ontbreek die oortreding nie,+ maar wie sy lippe in toom hou, tree verstandig op.+ Prediker 10:14 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 14 En die dwaas spreek baie woorde.+ Die mens weet nie wat sal gebeur nie; en wie kan hom vertel wat ná hom sal wees?+ Jakobus 1:19 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 19 Weet dit, my geliefde broers. Elke mens moet gou wees om te hoor, stadig om te praat,+ stadig om toornig te word;+
19 In die oorvloed van woorde ontbreek die oortreding nie,+ maar wie sy lippe in toom hou, tree verstandig op.+
14 En die dwaas spreek baie woorde.+ Die mens weet nie wat sal gebeur nie; en wie kan hom vertel wat ná hom sal wees?+
19 Weet dit, my geliefde broers. Elke mens moet gou wees om te hoor, stadig om te praat,+ stadig om toornig te word;+