Spreuke 27:1 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 27 Moet jou nie op die dag van môre beroem nie,+ want jy weet nie wat ’n dag sal oplewer nie.+ Prediker 6:12 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 12 Want wie weet wat ’n mens in die lewe het+ wat goed is gedurende die getal dae van sy nietige lewe, wanneer hy hulle soos ’n skaduwee deurbring?+ Want wie kan vir die mens sê wat ná hom onder die son sal gebeur?+ Prediker 8:7 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 7 Want niemand weet wat sal gebeur nie,+ want wie kan vir hom vertel presies hoe dit sal gebeur? Jakobus 4:14 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 14 terwyl julle nie weet wat julle lewe môre sal wees nie.+ Want julle is ’n mis wat vir ’n klein rukkie verskyn en dan verdwyn.+
12 Want wie weet wat ’n mens in die lewe het+ wat goed is gedurende die getal dae van sy nietige lewe, wanneer hy hulle soos ’n skaduwee deurbring?+ Want wie kan vir die mens sê wat ná hom onder die son sal gebeur?+
14 terwyl julle nie weet wat julle lewe môre sal wees nie.+ Want julle is ’n mis wat vir ’n klein rukkie verskyn en dan verdwyn.+