Spreuke 10:11 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 11 Die mond van die regverdige is ’n bron van lewe;+ maar wat die mond van die goddeloses betref, dit bedek geweld.+ Spreuke 20:5 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 5 Raad in die hart van ’n man is soos diep waters,+ maar die man met onderskeidingsvermoë sal dit uitskep.+
11 Die mond van die regverdige is ’n bron van lewe;+ maar wat die mond van die goddeloses betref, dit bedek geweld.+
5 Raad in die hart van ’n man is soos diep waters,+ maar die man met onderskeidingsvermoë sal dit uitskep.+