Spreuke 16:33 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 33 In die skoot word die lot gewerp,+ maar elke beslissing daardeur kom van Jehovah.+ Jona 1:7 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 7 En hulle het vir mekaar begin sê: “Kom, en laat ons die lot werp,+ sodat ons kan weet oor wie hierdie rampspoed ons getref het.”+ En hulle het die lot bly werp, en uiteindelik het die lot op Jona geval.+
7 En hulle het vir mekaar begin sê: “Kom, en laat ons die lot werp,+ sodat ons kan weet oor wie hierdie rampspoed ons getref het.”+ En hulle het die lot bly werp, en uiteindelik het die lot op Jona geval.+