2 Samuel 14:28 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 28 En Absalom het twee volle jare in Jerusalem gewoon, en die aangesig van die koning het hy nie gesien nie.+ Handelinge 15:39 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 39 Hierop het ’n skerp uitbarsting van toorn plaasgevind, sodat hulle uitmekaar gegaan het; en Barʹnabas+ het Markus saamgeneem en na Siprus weggeseil.+
28 En Absalom het twee volle jare in Jerusalem gewoon, en die aangesig van die koning het hy nie gesien nie.+
39 Hierop het ’n skerp uitbarsting van toorn plaasgevind, sodat hulle uitmekaar gegaan het; en Barʹnabas+ het Markus saamgeneem en na Siprus weggeseil.+