Genesis 7:1 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 7 Daarna het Jehovah vir Noag gesê: “Gaan in die ark in, jy en jou hele huisgesin,+ want jy, het ek gesien, is regverdig voor my in hierdie geslag.+ 1 Samuel 18:14 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 14 En Dawid het voortdurend in al sy weë omsigtig opgetree,+ en Jehovah was met hom.+ 2 Kronieke 31:20 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 20 En Hiskiʹa het in die hele Juda so gedoen, en hy het bly doen wat goed+ en reg+ en getrou+ was voor Jehovah sy God. Spreuke 3:32 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 32 Want die slinkse+ persoon is vir Jehovah verfoeilik,+ maar Sy intimiteit is met die regskapenes.+ Jesaja 3:10 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 10 SÊ dat dit goed sal gaan met die regverdige,+ want hulle sal die vrug van hulle handelinge eet.+ Lukas 1:6 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 6 Hulle was albei regverdig+ voor God omdat hulle onberispelik+ gewandel het in ooreenstemming met al die gebooie+ en wetlike+ vereistes van Jehovah.+
7 Daarna het Jehovah vir Noag gesê: “Gaan in die ark in, jy en jou hele huisgesin,+ want jy, het ek gesien, is regverdig voor my in hierdie geslag.+
20 En Hiskiʹa het in die hele Juda so gedoen, en hy het bly doen wat goed+ en reg+ en getrou+ was voor Jehovah sy God.
6 Hulle was albei regverdig+ voor God omdat hulle onberispelik+ gewandel het in ooreenstemming met al die gebooie+ en wetlike+ vereistes van Jehovah.+