13 En toe Laban die berig hoor oor Jakob, die seun van sy suster, het hy hom tegemoetgehardloop.+ Toe het hy hom omhels en hom gesoen en hom in sy huis ingebring.+ En hy het al hierdie dinge vir Laban begin vertel.
16 Toe het hy gesê: “Op dié vasgestelde tyd volgende jaar sal jy ’n seun omhels.”+ Maar sy het gesê: “Nee, my heer, o man van die ware God! Moenie leuens vertel in verband met u diensmeisie nie.”