Spreuke 27:20 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 20 Sjeool en die plek van vernietiging+ raak nie versadig nie;+ ook raak die oë van ’n mens nie versadig nie.+ Prediker 5:10 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 10 Iemand wat silwer liefhet, sal nie genoeg kry van silwer nie, ook nie iemand wat rykdom liefhet, van inkomste nie.+ Ook dit is nietigheid.+
20 Sjeool en die plek van vernietiging+ raak nie versadig nie;+ ook raak die oë van ’n mens nie versadig nie.+
10 Iemand wat silwer liefhet, sal nie genoeg kry van silwer nie, ook nie iemand wat rykdom liefhet, van inkomste nie.+ Ook dit is nietigheid.+