Wagtoring – AANLYN BIBLIOTEEK
Wagtoring
AANLYN BIBLIOTEEK
Afrikaans
  • BYBEL
  • PUBLIKASIES
  • VERGADERINGE
  • Prediker 4:8
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 8 Daar bestaan een, maar nie ’n tweede nie;+ ook het hy geen seun of broer nie,+ maar daar is geen einde aan al sy harde werk nie. Ook kry sy oë nie genoeg van rykdom nie:+ “En vir wie werk ek hard en laat ek my siel dit aan goeie dinge ontbreek?”+ Ook dit is nietigheid, en dit is ’n rampspoedige bedrywigheid.+

  • Matteus 6:24
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 24 “Niemand kan twee here as slaaf dien nie; want hy sal óf die een haat en die ander liefhê,+ óf die een aankleef en die ander verag. Julle kan nie God én Rykdom as slawe dien nie.+

  • Lukas 12:15
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 15 Toe het hy vir hulle gesê: “Hou julle oë oop en waak teen elke soort hebsug,+ want selfs wanneer iemand oorvloed het, spruit sy lewe nie voort uit die dinge wat hy besit nie.”+

  • 1 Timoteus 6:10
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 10 Want die liefde+ vir geld is ’n wortel+ van allerhande skadelike dinge,+ en deur hierdie liefde na te streef, is party van die geloof af op ’n dwaalspoor gebring en het hulle hulleself oral met baie pyne deurboor.+

Afrikaanse publikasies (1975-2025)
Meld af
Meld aan
  • Afrikaans
  • Deel
  • Voorkeure
  • Copyright © 2025 Watch Tower Bible and Tract Society of Pennsylvania
  • Gebruiksvoorwaardes
  • Privaatheidsbeleid
  • Privaatheidsinstellings
  • JW.ORG
  • Meld aan
Deel