15 Wat die vorige goewerneurs betref wat voor my was, hulle het dit swaar gemaak vir die volk, en hulle het elke dag veertig sikkels silwer vir brood en wyn van hulle geneem. Ook het hulle dienaars die volk oorheers.+ Wat my betref, ek het weens die vrees vir God+ nie so gedoen nie.+
4En ek het teruggekeer sodat ek al die dade van onderdrukking+ kon sien wat onder die son gepleeg word, en kyk! die trane van die onderdruktes,+ maar hulle het geen vertrooster gehad nie;+ en aan die kant van hulle onderdrukkers was daar mag, sodat hulle geen vertrooster gehad het nie.
4“Hoor hierdie woord, o koeie van Basan,+ wat op die berg van Samariʹa+ is, wat die geringes te kort doen,+ wat die armes verdruk, wat vir hulle here sê: ‘Bring tog, en laat ons drink!’