Wagtoring – AANLYN BIBLIOTEEK
Wagtoring
AANLYN BIBLIOTEEK
Afrikaans
  • BYBEL
  • PUBLIKASIES
  • VERGADERINGE
  • Psalm 127:1
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 127 As Jehovah nie die huis bou nie,+

      Het die bouers tevergeefs hard daaraan gewerk.+

      As Jehovah nie die stad bewaak nie,+

      Het die wag tevergeefs wakker gebly.+

  • Haggai 1:11
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 11 En ek het om droogte bly roep oor die aarde en oor die berge en oor die graan en oor die nuwe wyn+ en oor die olie en oor wat die grond gewoonlik voortbring en oor die mens en oor die mak dier en oor al die moeisame arbeid van die hande.’”+

  • 2 Johannes 8
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 8 Gee ag op julleself, dat julle nie die dinge verloor wat deur ons werk tot stand gebring is nie, maar dat julle ’n volle beloning kan verkry.+

Afrikaanse publikasies (1975-2025)
Meld af
Meld aan
  • Afrikaans
  • Deel
  • Voorkeure
  • Copyright © 2025 Watch Tower Bible and Tract Society of Pennsylvania
  • Gebruiksvoorwaardes
  • Privaatheidsbeleid
  • Privaatheidsinstellings
  • JW.ORG
  • Meld aan
Deel