Deuteronomium 8:10 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 10 “Wanneer jy geëet en versadig geword het,+ dan moet jy Jehovah jou God loof+ vir die goeie land wat hy aan jou gegee het.+ Prediker 2:24 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 24 Vir ’n mens is daar niks beters nie as dat hy eet en inderdaad drink en sy siel die goeie laat sien weens sy harde werk.+ Ook dit het ek gesien, ja ek, dat dit uit die hand van die ware God is.+
10 “Wanneer jy geëet en versadig geword het,+ dan moet jy Jehovah jou God loof+ vir die goeie land wat hy aan jou gegee het.+
24 Vir ’n mens is daar niks beters nie as dat hy eet en inderdaad drink en sy siel die goeie laat sien weens sy harde werk.+ Ook dit het ek gesien, ja ek, dat dit uit die hand van die ware God is.+