15 En ek het blydskap geprys,+ omdat die mensdom niks beters onder die son het as om te eet en te drink en vrolik te wees nie, en dat dit hulle mag vergesel in hulle harde werk gedurende die dae van hulle lewe,+ wat die ware God hulle onder die son gegee het.+