Wagtoring – AANLYN BIBLIOTEEK
Wagtoring
AANLYN BIBLIOTEEK
Afrikaans
  • BYBEL
  • PUBLIKASIES
  • VERGADERINGE
  • Spreuke 10:7
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 7 Die nagedagtenis van die regverdige is tot seën,+ maar die naam van die goddeloses sal verrot.+

  • Spreuke 22:1
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 22 ’n Naam is verkiesliker as oorvloedige rykdom;+ guns is beter as selfs silwer en goud.+

  • Jesaja 56:5
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 5 “Ek sal aan hulle ’n monument+ en ’n naam+ in my huis+ en binne my mure gee, iets beters as seuns en dogters.+ ’n Naam tot onbepaalde tyd sal ek aan hulle gee,+ een wat nie uitgeroei sal word nie.+

  • Esegiël 36:23
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 23 ‘En ek sal beslis my groot naam heilig,+ wat onder die nasies ontheilig is, wat julle onder hulle ontheilig het; en die nasies sal moet weet dat ek Jehovah is’,+ is die woord van die Soewereine Heer Jehovah, ‘wanneer ek onder julle geheilig word voor hulle oë.+

  • Matteus 6:9
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 9 “Julle moet dan só bid:+

      “‘Ons Vader in die hemele, laat u naam+ geheilig word.+

  • Lukas 10:20
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 20 Julle moet nietemin nie daaroor bly wees dat die geeste aan julle onderwerp word nie, maar wees bly omdat julle name+ in die hemele opgeskryf is.”

Afrikaanse publikasies (1975-2025)
Meld af
Meld aan
  • Afrikaans
  • Deel
  • Voorkeure
  • Copyright © 2025 Watch Tower Bible and Tract Society of Pennsylvania
  • Gebruiksvoorwaardes
  • Privaatheidsbeleid
  • Privaatheidsinstellings
  • JW.ORG
  • Meld aan
Deel