Wagtoring – AANLYN BIBLIOTEEK
Wagtoring
AANLYN BIBLIOTEEK
Afrikaans
  • BYBEL
  • PUBLIKASIES
  • VERGADERINGE
  • Eksodus 32:32
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 32 Maar as u tog nou hulle sonde sal vergewe+—en so nie, wis my dan asseblief uit+ u boek+ wat u geskryf het.”

  • Psalm 69:28
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 28 Laat hulle uit die boek van die lewendes uitgewis word,+

      En laat hulle nie saam met die regverdiges ingeskryf word nie.+

  • Jesaja 4:3
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 3 En van dié wat in Sion oorgebly het en van dié wat in Jerusalem oorgelaat is, sal daar gesê word dat hulle heilig is vir hom,+ elkeen wat vir die lewe in Jerusalem opgeskryf is.+

  • Daniël 12:1
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 12 “En gedurende daardie tyd sal Miʹgael+ opstaan,+ die groot vors+ wat ten behoewe van die kinders van jou volk staan.+ En daar sal beslis ’n tyd van benoudheid wees soos daar nie was sedert ’n nasie ontstaan het tot op daardie tyd nie.+ En gedurende daardie tyd sal jou volk ontkom,+ elkeen wat in die boek opgeskryf gevind word.+

  • Filippense 4:3
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 3 Ja, ek versoek jou ook, ware jukgenoot:+ Hou aan om hierdie vroue by te staan wat sy aan sy met my+ in die goeie nuus gestry het, tesame met Klemens sowel as die res van my medewerkers,+ wie se name+ in die boek van die lewe staan.+

  • Hebreërs 12:23
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 23 in algemene vergadering,+ en die gemeente van die eersgeborenes,+ wat in die hemele opgeskryf is,+ en God, die Regter van almal,+ en die geestelike lewens+ van regverdiges wat tot volmaaktheid gebring is,+

  • Openbaring 3:5
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 5 Hy wat oorwin,+ sal so geklee word in wit boklere;+ en ek sal sy naam hoegenaamd nie uit die boek van die lewe uitwis nie,+ maar ek sal sy naam voor my Vader+ en voor sy engele erken.+

  • Openbaring 13:8
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 8 En almal wat op die aarde woon, sal hom aanbid; die naam van nie een van hulle staan van die grondlegging van die wêreld+ af geskrywe in die boekrol+ van die lewe van die Lam wat geslag is nie.+

Afrikaanse publikasies (1975-2025)
Meld af
Meld aan
  • Afrikaans
  • Deel
  • Voorkeure
  • Copyright © 2025 Watch Tower Bible and Tract Society of Pennsylvania
  • Gebruiksvoorwaardes
  • Privaatheidsbeleid
  • Privaatheidsinstellings
  • JW.ORG
  • Meld aan
Deel