Spreuke 3:18 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 18 Dit is ’n boom van die lewe+ vir dié wat dit aangryp, en dié wat dit stewig vashou,+ sal gelukkig genoem word.+ Spreuke 8:35 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 35 Want wie my vind, sal beslis die lewe vind+ en verkry welwillendheid van Jehovah.+ Spreuke 9:11 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 11 Want deur my sal jou dae baie word,+ en vir jou sal jare van lewe bygevoeg word.+
18 Dit is ’n boom van die lewe+ vir dié wat dit aangryp, en dié wat dit stewig vashou,+ sal gelukkig genoem word.+