Psalm 14:1 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 14 Die verstandelose het in sy hart gesê:“Daar is geen Jehovah nie.”+Hulle het verderflik gehandel,+ hulle het verfoeilik gehandel in hulle handelswyse.Daar is niemand wat goed doen nie.+ Psalm 75:4 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 4 Ek het vir die dwase gesê: “Moenie dwaas wees nie”,+En vir die goddeloses: “Moenie die horing verhef nie.+ Spreuke 14:9 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 9 Dwaas is dié wat van oortreding ’n bespotting maak,+ maar onder die regskapenes is daar eenstemmigheid.+
14 Die verstandelose het in sy hart gesê:“Daar is geen Jehovah nie.”+Hulle het verderflik gehandel,+ hulle het verfoeilik gehandel in hulle handelswyse.Daar is niemand wat goed doen nie.+
4 Ek het vir die dwase gesê: “Moenie dwaas wees nie”,+En vir die goddeloses: “Moenie die horing verhef nie.+
9 Dwaas is dié wat van oortreding ’n bespotting maak,+ maar onder die regskapenes is daar eenstemmigheid.+