Wagtoring – AANLYN BIBLIOTEEK
Wagtoring
AANLYN BIBLIOTEEK
Afrikaans
  • BYBEL
  • PUBLIKASIES
  • VERGADERINGE
  • 2 Samuel 20:16
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 16 En ’n wyse vrou+ het uit die stad begin roep: “Luister, manne, luister! Sê asseblief vir Joab: ‘Kom tot hier naby, en laat my met u praat.’”

  • Spreuke 21:22
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 22 ’n Wyse het selfs die stad van sterk manne beklim, sodat hy die sterkte van die stad se vertroue kon neerwerp.+

  • Spreuke 24:5
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 5 Wie wys is in sterkte, is ’n ware man,+ en ’n man van kennis versterk krag.+

  • Prediker 9:16
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 16 En ek het gesê: “Wysheid is beter as krag;+ tog word die wysheid van die behoeftige verag, en na sy woorde word daar nie geluister nie.”+

Afrikaanse publikasies (1975-2025)
Meld af
Meld aan
  • Afrikaans
  • Deel
  • Voorkeure
  • Copyright © 2025 Watch Tower Bible and Tract Society of Pennsylvania
  • Gebruiksvoorwaardes
  • Privaatheidsbeleid
  • Privaatheidsinstellings
  • JW.ORG
  • Meld aan
Deel