Spreuke 21:22 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 22 ’n Wyse het selfs die stad van sterk manne beklim, sodat hy die sterkte van die stad se vertroue kon neerwerp.+ Spreuke 24:5 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 5 Wie wys is in sterkte, is ’n ware man,+ en ’n man van kennis versterk krag.+ Prediker 7:19 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 19 Wysheid is vir die wyse sterker as tien maghebbers wat hulle in ’n stad bevind het.+ Prediker 9:18 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 18 Wysheid is beter as oorlogswapens, en net een sondaar kan baie goeie dinge tot niet maak.+
22 ’n Wyse het selfs die stad van sterk manne beklim, sodat hy die sterkte van die stad se vertroue kon neerwerp.+