24 Vir ’n mens is daar niks beters nie as dat hy eet en inderdaad drink en sy siel die goeie laat sien weens sy harde werk.+ Ook dit het ek gesien, ja ek, dat dit uit die hand van die ware God is.+
17 Beveel dié wat ryk is in die teenswoordige stelsel van dinge,+ om nie hooghartig te wees nie+ en om hulle hoop nie op onsekere rykdom te vestig nie,+ maar op God, wat aan ons alles ryklik vir ons genot verskaf;+