Wagtoring – AANLYN BIBLIOTEEK
Wagtoring
AANLYN BIBLIOTEEK
Afrikaans
  • BYBEL
  • PUBLIKASIES
  • VERGADERINGE
  • Job 3:19
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 19 Klein en groot is daar gelyk,+

      En die slaaf is vrygemaak van sy heer.

  • Job 14:10
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 10 Maar ’n man sterf en lê oorwonne;

      En ’n mens blaas die laaste asem uit, en waar is hy?+

  • Prediker 2:15
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 15 En ek het in my hart gesê:+ “’n Uiteinde soos dié van die sot+ sal my, ja my, tref.”+ Waarom het ék dan destyds so uitermate wys geword?+ En ek het in my hart gesê: “Ook dit is nietigheid.”

Afrikaanse publikasies (1975-2025)
Meld af
Meld aan
  • Afrikaans
  • Deel
  • Voorkeure
  • Copyright © 2025 Watch Tower Bible and Tract Society of Pennsylvania
  • Gebruiksvoorwaardes
  • Privaatheidsbeleid
  • Privaatheidsinstellings
  • JW.ORG
  • Meld aan
Deel