Daniël 10:3 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 3 Smaaklike brood het ek nie geëet nie, en geen vleis of wyn het in my mond gekom nie, en ek het my geensins gesalf totdat die drie volle weke om was nie.+ Matteus 6:17 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 17 Maar jy, wanneer jy vas, salf jou kop en was jou gesig,+ Lukas 7:46 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 46 Jy het my kop nie met olie gesalf nie;+ maar hierdie vrou het my voete met welriekende olie gesalf.
3 Smaaklike brood het ek nie geëet nie, en geen vleis of wyn het in my mond gekom nie, en ek het my geensins gesalf totdat die drie volle weke om was nie.+
46 Jy het my kop nie met olie gesalf nie;+ maar hierdie vrou het my voete met welriekende olie gesalf.