Psalm 58:5 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 5 Wat nie na die stem van die besweerders sal luister nie,+Hoewel ’n wyse towerspreuke uitspreek.+ Jeremia 8:17 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 17 “Want kyk, ek stuur slange, giftige slange, onder julle in,+ waarteen daar geen beswering is nie,+ en hulle sal julle beslis byt”, is die woord van Jehovah.
17 “Want kyk, ek stuur slange, giftige slange, onder julle in,+ waarteen daar geen beswering is nie,+ en hulle sal julle beslis byt”, is die woord van Jehovah.