Psalm 58:5 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 5 Wat nie na die stem van die besweerders sal luister nie,+Hoewel ’n wyse towerspreuke uitspreek.+ Prediker 10:11 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 11 As die slang byt wanneer geen beswering plaasvind nie,+ dan is daar geen voordeel vir die een wat aan die tong die vrye loop gee nie.
11 As die slang byt wanneer geen beswering plaasvind nie,+ dan is daar geen voordeel vir die een wat aan die tong die vrye loop gee nie.