Prediker 6:12 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 12 Want wie weet wat ’n mens in die lewe het+ wat goed is gedurende die getal dae van sy nietige lewe, wanneer hy hulle soos ’n skaduwee deurbring?+ Want wie kan vir die mens sê wat ná hom onder die son sal gebeur?+
12 Want wie weet wat ’n mens in die lewe het+ wat goed is gedurende die getal dae van sy nietige lewe, wanneer hy hulle soos ’n skaduwee deurbring?+ Want wie kan vir die mens sê wat ná hom onder die son sal gebeur?+