1 Kronieke 29:15 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 15 Want ons is inwonende vreemdelinge voor u, en bywoners,+ soos al ons voorvaders. Soos ’n skaduwee is ons dae op die aarde+ en daar is geen hoop nie. Job 8:9 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 9 Want ons was slegs van gister,+ en ons weet niks,Omdat ons dae op die aarde ’n skaduwee is.+ Job 14:2 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 2 Soos ’n bloeisel het hy te voorskyn gekom en word hy afgesny,+En hy vlug soos die skaduwee+ en bly nie bestaan nie. Psalm 102:11 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 11 My dae is soos ’n skaduwee wat lank geword het,+En ek is verdor soos blote plante.+ Psalm 144:4 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 4 Die mens kom ooreen met ’n blote asemstoot;+Sy dae is soos ’n verbygaande skaduwee.+
15 Want ons is inwonende vreemdelinge voor u, en bywoners,+ soos al ons voorvaders. Soos ’n skaduwee is ons dae op die aarde+ en daar is geen hoop nie.
2 Soos ’n bloeisel het hy te voorskyn gekom en word hy afgesny,+En hy vlug soos die skaduwee+ en bly nie bestaan nie.