12 Verder het hulle aan hom ’n skyf van ’n koek van saamgeperste vye en twee rosynekoeke gegee.+ Toe het hy geëet, en sy gees+ het in hom teruggekeer; want hy het drie dae en drie nagte nie brood geëet of water gedrink nie.
19 Verder het hy aan die hele volk, aan die hele menigte van Israel, man sowel as vrou, aan elkeen ’n ringvormige broodkoek en ’n dadelkoek en ’n rosynekoek+ uitgedeel,+ waarna die hele volk elkeen na sy eie huis gegaan het.