Wagtoring – AANLYN BIBLIOTEEK
Wagtoring
AANLYN BIBLIOTEEK
Afrikaans
  • BYBEL
  • PUBLIKASIES
  • VERGADERINGE
  • 2 Samuel 8:7
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 7 Ook het Dawid die ronde skilde+ van goud geneem wat die knegte van Hadadeʹser gedra het en dit na Jerusalem gebring.

  • 2 Konings 11:10
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 10 Die priester het toe aan die hoofde oor honderd die spiese en die ronde skilde gegee wat aan koning Dawid behoort het, wat in die huis van Jehovah was.+

  • Esegiël 27:11
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 11 Die kinders van Arwad,+ ja, jou krygsmag, was rondom op jou mure, en dapper manne was in jou torings. Hulle ronde skilde het hulle rondom aan jou mure opgehang.+ Hulle het jou skoonheid vervolmaak.

Afrikaanse publikasies (1975-2025)
Meld af
Meld aan
  • Afrikaans
  • Deel
  • Voorkeure
  • Copyright © 2025 Watch Tower Bible and Tract Society of Pennsylvania
  • Gebruiksvoorwaardes
  • Privaatheidsbeleid
  • Privaatheidsinstellings
  • JW.ORG
  • Meld aan
Deel