Wagtoring – AANLYN BIBLIOTEEK
Wagtoring
AANLYN BIBLIOTEEK
Afrikaans
  • BYBEL
  • PUBLIKASIES
  • VERGADERINGE
  • Eksodus 19:5
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 5 As julle dan nou my stem nougeset gehoorsaam+ en my verbond inderdaad hou,+ dan sal julle beslis my spesiale eiendom uit al die ander volke word,+ want die hele aarde behoort aan my.+

  • Eksodus 24:7
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 7 Uiteindelik het hy die boek van die verbond+ geneem en dit voor die ore van die volk gelees.+ Toe het hulle gesê: “Alles wat Jehovah gespreek het, is ons bereid om te doen, en ons sal gehoorsaam wees.”+

  • Jeremia 31:32
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 32 nie soos die verbond wat ek met hulle voorvaders gesluit het op die dag toe ek hulle hand gevat het om hulle uit Egipteland uit te lei nie,+ ‘my verbond wat hulle verbreek het,+ hoewel ek hulle eggenoot-eienaar+ was’, is die woord van Jehovah.”

  • Jeremia 34:18
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 18 En ek sal die manne gee wat my verbond oortree,+ deurdat hulle nie die woorde uitgevoer het van die verbond wat hulle voor my gesluit het deur middel van die kalf wat hulle in twee gesny het+ om tussen die stukke daarvan deur te gaan nie;+

Afrikaanse publikasies (1975-2025)
Meld af
Meld aan
  • Afrikaans
  • Deel
  • Voorkeure
  • Copyright © 2025 Watch Tower Bible and Tract Society of Pennsylvania
  • Gebruiksvoorwaardes
  • Privaatheidsbeleid
  • Privaatheidsinstellings
  • JW.ORG
  • Meld aan
Deel