Deuteronomium 32:22 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 22 Want ’n vuur is aangesteek in my toorn+En dit sal brand tot in Sjeool, die laagste plek,+En dit sal die aarde en sy opbrengs verteer+En die fondamente van berge aan die brand steek.+ Psalm 18:7 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 7 En die aarde het begin skud en bewe,+Ja, die fondamente van die berge het in beroering geraak,+En hulle het heen en weer bly skud omdat hy vertoornd was.+ Psalm 18:15 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 15 En die stroombeddings van die waters het sigbaar geword,+En die fondamente van die vrugbare land is blootgelê+Weens u bestrawwing, o Jehovah, weens die geblaas van die asem van u neusgate.+
22 Want ’n vuur is aangesteek in my toorn+En dit sal brand tot in Sjeool, die laagste plek,+En dit sal die aarde en sy opbrengs verteer+En die fondamente van berge aan die brand steek.+
7 En die aarde het begin skud en bewe,+Ja, die fondamente van die berge het in beroering geraak,+En hulle het heen en weer bly skud omdat hy vertoornd was.+
15 En die stroombeddings van die waters het sigbaar geword,+En die fondamente van die vrugbare land is blootgelê+Weens u bestrawwing, o Jehovah, weens die geblaas van die asem van u neusgate.+